HN CONSULTANTS
NPS Score
50
Recommended: Very Likely
Aug '26 - Sep '26
Used this business recently? Share your experience to help others decide.

Share Your Experience1 reviews | Active since Dec 2023
Uitstekende diens! Ek hoef niks te gedoen nie. Natasha het alles hanteer en baie mooi verduidelik. Dankie baie!
1 reviews | Active since Dec 2023
Uitstekende diens! Ek hoef niks te gedoen nie. Natasha het alles hanteer en baie mooi verduidelik. Dankie baie!
1 reviews | Active since Dec 2019
Baie beindruk met Natasha van HN Consultants,sy weet wat sy doen,gee heeltyd terug voering,sy gaan uit haar pad uit om die beste diens aan jou te lewer,defnitief die regte persoon om jou sake aan oor te laat aangaande jou werkloosheidsversekeringsfonds,sy verlig jou van die stres om in n Lang tou wat heeldag vat te gaan staan. Baie dankie Natasha jy is uitstekend in wat jy doen. Ek beveel HN Consultants aan 💯 persent. Teresa Nelson.

1 reviews | Active since Aug 2026
Natasha van HN Consultants is absoluut die beste, die vinnigste, maklikste en gerieflikste uitweg om enige persoon te help met enige arbeidsake wat jou ñ kopseer gee. Haar professionele benadering gee jou binne minute gemoedsrus. Gereeld gee sy terugvoer, kalm en vriendelik stel sy jou in kennis hoe sake verloop. Met die onlangse Covid Audits, wat nogal enorm was, was sy die een wat my heeltyd op hoogte gehou het en gesorg het dat ek elke aand rustig kon slaap. Ek sal Natasha ALTYD aanbeveel vir absoluut die beste persoon vir vinnige persoonlike diens!

I had such a great experience with Natasha. She assisted me with my maternity UIF claim and made the entire process so much less stressful. She was professional, knowledgeable, and always willing to answer my questions, keeping me informed every step of the way. Her communication was excellent, and she genuinely cared about helping me get everything sorted as quickly and smoothly as possible. I highly recommend Natasha to anyone needing assistance with UIF claims. Thank you so much for your outstanding service!

1 reviews | Active since Jul 2026
By HN Consultants is ons passie om werkgewers en werknemers te help met al hul arbeids- en nakomingsbehoeftes. Ons lewer betroubare dienste en ***us om elke kliënt die beste moontlike ondersteuning te bied. Ons dienste sluit in: * UIF-registrasies vir werkgewers * Persoonlike UIF-eise (Werkloosheid, Kraamvoordele, Siekte, Afhanklikevoordele en meer) *COIDA-registrasies *Maandelikse UIF- en COIDA-administrasie *Opstel van diens****rakte *Betaalstrokies en salarisadministrasie *Arbeidswetgewing en HR-ondersteuning *Advies aan huishoudelike werkgewers en klein besighede oor wetlike nakoming Ons gee eerlike advies en vinnige terugvoering. Elke kliënt is vir ons belangrik, en ons streef daarna om elke saak professioneel en doeltreffend af te handel. As jy op soek is na 'n betroubare konsultant vir UIF, COIDA of arbeidsverwante dienste, kan jy met vertroue op HN Consultants staatmaak.

Hellopeter has tracked HN CONSULTANTS across 6 reviews. HN CONSULTANTS hasn't collected enough recent reviews — at least 10 in the last 12 months are needed — to calculate a TrustIndex score. Have you used HN CONSULTANTS? Write a review to help others decide.