WS
Wimpy S

1 reviews | Active since Feb 2018

21 Feb 2018, 14:24

Towing

Ekhet 'n baie slegte ondervinding gehad as gevolg van die toutok mense wat my kar kom tou het vir die assuransie gese my dogter wat nie 'n lisensie het nie het die motor bestuur.hul was nie eers daar, toe die ongluk gebeur het nie en het my eis beinvloed. Hul het veroorsaak dat daar eers 'n ondersoek gedoen word voordat my eis goedgekeur word. Hulle moet leer om nie hul monde uit te spoel as hul van niks weet of daar was as ooggetuie nie en nie sulke leuens oordra nie. Toe ek kla by die kantoor se hul net bel die trokdrywer. Glad nie eers omgegee dat hul die leuens oordra nie,. Dis maar my gevoel.

0
Replies (0)