RF
Ronel F
1 reviews | Active since Jan 2018
12 Jan 2018, 10:54
onbevoeg
outsurance stuur motor na bosch en seun panelbeaters in centurion en se dit sal so 2 tot 3 weke neem vir herstel werk en na 6weke is laat weet ons kan motor kom haal maar motor kan nie ry nie wiele skuur aan en nie al die werk wat nodig is om motor te herstel is gedoen nie. hulle verdien nie eers een ster nie maar daar is nie 0 opsie nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)