TN
Tanya N

1 reviews | Active since Mar 2018

08 Mar 2018, 13:47

Swakste produk wat ek nog gekoop het!

Swakste produk wat ek nog gekoop het! 3de keer wat die ys/vrieskas glad nie koud maak nie - verloor al jou kos en elke keer word daar net 'n tegnikus uitgestuur om die produk te herstel. Hierdie produk is nog nie eers 2-jaar oud nie en in die laaste 6-maande 3 keer herstel. Neem ook kennis dat die produk nie goedkoop is nie. My vorige ys/vrieskas het 20-jaar gehou sonder enige probleme.

0
Replies (1)
Hisense
Hisense's reply09 Mar 2018, 10:24
Official

Good Morning.

May you please provide us with all your details including any repair reference numbers. We will have an agent contact you.

Regards