MV
Marlene V
1 reviews | Active since Apr 2012
12 Mar 2015, 14:44
Moet nie Hisense koop nie!!!
My 18maande oue yskas, wat onder 'n 3 jaar waarborg is, het al twee weke terug gebreek, die tegnikus was hier, maar nou wag hulle nog vir onderdele en kan my ook nie s? wanneer hulle dit gaan kry of waar dit vandaan kom nie. Hulle belowe ook net hulle sal ondersoek instel, en terug kom na my toe, maar niks gebeur nie. Ek sal nooit ooit weer Hisense produkte koop nie!!!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Hisense's replyOfficial
09 Nov 2017, 14:07.
Hisense's reply09 Nov 2017, 14:07
Official
.
