WB
W B
1 reviews | Active since Nov 2018
21 Jan 2022, 08:26
HISENSE U40 NO DUAL SIM , GOT FRONT FLASH
HISENSE U40 NO DUAL SIM, FRONT FLASH ✓
Review Spec Pages and Retailers mislead the public like Game, ECT
Hisense U40 ● Toestel Taal NIE in Afrikaans beskikbaar NIE - Nokia wel - my volgende foon ● GEEN DUAL SIM ● Hoofskerm draai nie ● Slot skerm draai nie ● Geen Gesplete Skerm nie 'split screen' ● Geen Floating Widgets ● Geen Widgets ● 16G Stoor ● 1G Geheue ● Self kiekie flits ● Andriod 10 ● 6" skerm ● 5mp kamera voor en agter ● Foto kwaliteit GOED ● Nag foto kwaliteit Redelik Goed ● Kleur balans Goed ● Gewig - swaar ● Battery - sover 2 tot 3 dae - min gebruik
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)