Ljvr
Linda jansen van rensburg

1 reviews | Active since Aug 2017

06 Nov 2020, 11:14

YOU SHOULD CLOSE YOUR DOORS!!!!!!!!!!!

Ek het my bakkie na HI Q Green Acres gevat om aan te werk (1ste keer). DIe bakkie het links getrek en draai skerper links as regs die keer word stuurwiel afgehaal en bla bla nou sal hy reg wees....mmm. (2de keer nou daar.... Kry hom terug en daar trek die bakkie nog steeds links (3DE KEER TERUG) Trek nog steeds links. Kry terug en bakkie trek nog steeds links en daar is 'n klap geluid. Ek bel en praat met Derick en hy lig my in dat nou sal die bande omgeruil word, dis dalk die probleem.... voor ek dit doen besluit ek iemand anders te s***el vir nog 'n opinie. Vanoggend vat ek die bakkie na die persoon vir 'n 2de opinie toe om asb tog net te help kyk. Hy trek die bakkie in hul perseël en daar is 'n helse geluid. Ek hardloop om na die linkerwiel en se wag ek wil gou 'n video vat. ... Mense die spacers is los!!!!!!! Die wiel sou los skeur en ek sou die bakkie geflip het. Die antwoord: ek kon dood verongeluk het en die voertuig is lewens gevaarlik soos hy is!!! Ek bel vir Derick by Hi Q en die lag my toe uit toe ek met hom praat. Kyk toe verloor ek elke gryntjie ordentlikheid. Ek het betaal vir uiterse swak diens wat ons lewe kon gekos het. Ek sal in my lewe nooit weer dat Hi Q Green Acres aan my rygoed vat nie. Dit is swak diens en vakmanskap! Ek is so oor swak diens in die motor industrie!!!

0
Replies (0)