SS
Schalk S

1 reviews | Active since Apr 2017

09 Jan 2019, 17:15

Wrong tyres fitted and damaged audi rims

Hi Heinrich

Ek wil net begin deer te se ek neem my kar graag na jul HiQ tak in Brackenfell, dis naby aan die huis die diens is was goed en ek het geën klagtes gehad nie. Nou maandag was ek by julle om my voorste twee bande te vervang, ek vra toe vir Trevor spesifiek vir 205/40/17 en vra toe watter opsies hy aanbeveel, ek besluit toe op Michelin bande dit was 14:15pm. Ek wag toe maar want daar was redelik karre voor my, eventueel 16:05 se hulle nee dis reg hul gaan my kar se bande doen. Intussen het ek dat iemand my weer optel, julle sluit 5 glo volgens google toe maak ek seker ek is betyds daar

Toe ek daar aankom 17:00pm staan my kar reg soos belowe, ek kyk toe of als in orde is, na my verbasing het hulle 205/45/17 bande voor op. Ek noem dit toe vir jou mense en vra dat dit reg gestel word, hulle noem toe dat hulle nie michelin 40mm bande het nie en net sava en dunlop, ek vat toe die goedkoper dunlop maar 4 bande ej wag dat hulle dit opsit.

Behalwe dat my tyd geweldig gemors was is nie gelukkig met die diens wat gelewer is nie. Ek het fotos aangeheg hoe die balansering gedoen is, volgens my kennis is dit geensins reg nie. Ek het die rims gekoop en is bitter netjies op hulle en maak dood seker ek stamp hulle nie, maar jy kan sien in fotos met die fitment van die bande was die ouens nalatig en daar was gekap op die rims.

Die rims was gebalanseer aan die binne kant wat ek hulle gekoop het, waarom is dit nie weer so gedoem nie? Waarom kom goodhope tyres my bande van keuse opsit en nie n enkele mertjie op my rims los nie? Die hele rim is vol gom en watookal hulle agter gelos het die gewigte.

Ek het fyn geluister na die band regs voor dit het n flatspot en dis splinter nuut?

Kom terug na my ssm op ********** 305

Groete, Schalk

0
Replies (0)