Swak diens
<p>My trok het n enkel as ma dubbel wiele die linker agter kant se binne band bars toe en wil nuwe een opsit los die trok toe by Hi Q.Kom daar sit hulle toe kleiner wiele op aan die linker kant as wat da moet op wees want hulle nie stock nie (weet nie hoe verwag hulle moet my diff hou met die omwentelings wat verskil )Kry die eienaar in die hande en vra kan ek nie net n enkel wiel aan n kant kry(van die groot size wat oorsprongklik op was) nie wil net graag die trok skuif van punt A na punt B met geen vrag op nie dan word da gereken ma hy kan nie want dit gaan die werk nie my diff gaan nie hou. . .maar hulle se niks oor vers****ende tyres sizes nie as mens diff in gedagte hou. . .die eienaar wil ook reken hy gaan nie die trok so laat gaan nie. . .en begin op my skreeu asof ek een van sy werkers is. . eerstens mnr dis my trok nie joune nie en ek werk nie vir jou nie. . .wil toe die trok vat dan word da ook gese ma hulle weet nie eers vani puncture nie. . .en dis nou hoe mnr Willie Claasen n besigheid bestuur. .Hi q warmbad sal my nooit weer sien en ek kla my rekening ook da gesluit </p>
