KE
Kerneels E

1 reviews | Active since Sept 2014

08 Mar 2019, 18:41

Uiters swak diens

Ons versekering het ons verwys om by Hi Fi Corp ons televisie te vervang wat einde Jan deer weerlig geslaan is. Ons het die 4de Feb die televisiei gaan koop. Splinter nuut. Het gister (7 Mrt) hom terug gevat want die 1ste HDMI port het net begin " no single" 2de HDMI port het begin vries. Is skaar oordentlik gegroet deer die persoon wat die televisiei in geboek het. Al wat gesê was " IT'S GOING TO BE 21 WORKING DAYS, DETAILS PLEASE"! So kort af dat dit klink of hy jou nie regtig wil help nie. Hul sal jou ook nie te gemoed kom om die produk om te ruil nie. Sal nie baie gou besigheid by hul doen nie en sal die versekering ook in kennis stel dat diens so uiters swak is.

0
Replies (0)