SENJ
Sureta En Niekie Johnson

1 reviews | Active since Apr 2018

15 Jan 2026, 13:33

Patetiese diens by hifi corp bfn

Hifi corp bfn sien my nooit weer nie! Naverkope diens is pateties, hul gou om geld te ontvang maar as hul moet refund, is daar tonne stories!!!!!

Op nuwe jaarsdag 2026 het ons aanlyn n tv gekoop by hifi corp bfn, toe ons 2de gaan om tv op te tel kom ons agter dis nie n smart of google tv nie. Se toe dadelik vir hulle ons soek nie die tv nie, hul moet ons refund, toe se hul hul kan nie want dis aanlyn aankope, hul sal dit eft moet doen wat 1 tot 7 werksdae neem. Ons besluit toe om n skyworth google tv by hul te vat en R800 in te betaal. Ons het tv gekoppel maar van die eerste oomblik af gesukkel met remote jy kan nie back, home of op settings ingaan op remote nie. Saterdag 3 Jan 2026 vat ons tv terug en vertel die storie vir die verkoopspersoon. Se ons soek n refund. Se hul sal eft moet doen, hul het nie cash nie. Skyworth tv kos R3299. 00.hul moet eft doen, wou eers nie maar na klomp stories aanvaar ons toe die eft. Vul al die vorms in, teken, gee relevante donkumente. Proof of account van bank mail ek vir hulle. S***el dame layer om te bevestig of sy mail gekey het, ja se sy alles is reg. 6de Jan 2026 whatap sy my en se haar email het gecrash en syt v my nommer gesoek op call history, kan ek asb weer die proof of bank v haar stuur maar sommer whatap. Dit gefoen sy bevestig sy kan hom oopmaak en alles. Vrydag 9 Jan 2026,whatap ek haar om te hoor hoe vorder proses, nee se sy sy is op verlof sal dat iemand van winkel my ****ak. Na amper hele dag se gewag s***el ek die winkel om op te volg, die dame wat foon antw se refund vat 1 tot 7 dae. Vra haar sy moet navraag doen sy se sy sal, nie weer van haar gehoor nie. Maandag 12 Jan s***el ek weer, sesal my terug bel niks gehoor nie. S***el weer 13 Jan 2026,praat met tak bestuurder, verduidelik hom alles, hy se hy sal hoofkantoor ****ak en opvolg. En my terug s***el. Lank daarna s***el k hom weer nee se hy die vrou wat daarmee werk is heeldag in vergaderings, ek se hom toe dis onregverdig hul gou om ons geld te vat maar is vol stories en dinge om dit terug te betaal. Hy se toe maar dit vat 7 tot 14 dae om gerefund te word. Waar ek hom reghelp en se maar vir my is gese 1 tot 7 dae,ek het selfs getuies wat dit gehoor het. bestuurder raak half omgekrap en se daar bestaan nie so ding nie. Maar hy sal weer probeer om die vrou by hoofkantoor te kry. Na n rukkie s***el bestuurder terug en se hy vrou by hoofkantoor gekry, daar was n refund vorm uitstaande, maar hul dit gou alles gedoen en gestuur. Bestuurder verseker my toe alles is reg en ontrack, refund hoofkantoor maak 16h00 uur toe,as nie voor dan beyaal nie sal dit die 14de jan betaal word. So wag ons en niks het gebeur nie. Ek is vanoggend na hul toe, maar bestuurder was nie daar nie hy is in kimberley vir hearings. N ander dame try my toe help, maar ooral loop sy haar vas niemand kan antw gee nie, bestuurder antw nie sy boodskappe nie.

Nou is ons moeg! Hoe lank moet ons nog wag vir die refund? Voel elke dag is daar nuwe stories!!!! Ek hoop iemand van bestuur hoofkantoor sien die en maak asb werk daarvan. Want selfs as jy kliente diens s***el in jhb, gooi hul fone net in jou oor neer as hul nie kan help nie.

0
Replies (0)