1 reviews | Active since Aug 2020
Hifi corporation
Ek het die 17e Julie 2020 n laptop deur Hifi Corp on line gekoop. Hulle se aflewering geskied tussen 2 en 5 Dae. Ek het hulle ges***el na 9 werksdae om te hoor waar my laptop is net om te hoor dat hulle nog op soek is na "stock". Die 29ste Julie het hulle gese hulle het RTT Logistics gevra om die pakkie by hulle te kry. Die 1ste Augustus het hulle weer gese hulle het die pakkie vir RTT Logistics om af te lewer. Ek het in tussen my adres vir aflewering Verander. Die 3de Augustus 2020 het hulle ges***el om adres te bevestig. Ek het weer ges***el om te hoor waar is die pakkie. Vrydag, 7 Augustus het ek weer ges***el om te hoor waar my pakkie is. Hulle het gese hulle Sal dit met online bestuurder opneem en my terug s***el. Dit is vandag 19 werksdae en het steeds nie my pakkie nie. Vanoggend het ek weet ges***el. Hulle het gese ek Sal vandag my pakkie kry. Steeds niks gekry nie. Regtig Baie swak diens.
