SW
Susan W

1 reviews | Active since Jul 2021

20 Nov 2023, 13:49

Hifi corp swak diens

Dis die swakste kliente diens wat ek nog tee gekom het. Hifi corp Bloemfontein antwoord nie eers hulle fone nie. Ek sukkel met n rekenaar wat ek gekoop het wat ek nou vir die 2de keer terug neem en nog werk dit nie. Van ek dit gekoop het kon ek nog nooit op dit werk nie.

0
Replies (0)