Hi fi coperation
<p>14 june 2017 het my seun heinrich claassen by hi fi gegaan en aansoek gedoen vir krediet op hulle voorlo***e kwotasie word hy goedgekeur vir R15000.00 hy het n sel foon, wasmasjien en n laptop gevat op daai bedrag. die verkoopsman Arno was af die saterdag sondag. van die maandag het my seun elke dag gaan navraag doen. die kwotasie is net geldig vir 7 dae elke keer as navraag gedoen is is daar gese wag vir hoofkantoor die jd finasieele groep vir die finale goedkeuring . Die verkoops persoon Arno het gese daar behoort geen probleme te wees nie. Teen woensdag op die telefoon geklim hoof kantoor self gebel en gevra wat is die probleem. het meer as n R100.00 se lugtyd uitgebel. Jd hoof kantoor het gese die tak moet die aansoek in scan en email vir hulle. het die tak ge****ak en gese. die volgende dag 22ste was Arno wat werk met die aansoek af. het met die tak bestuurder Mark geprt en hy het belowe sal alles uit sorteer. vandag die 23ste ****ak Arno my en se als is afgehandel maar daar is probleem hy kwalifiseer nou net vir R6500.00. Het Jd groep ge****ak id nr gegee . Hulle antw was dat daar verskeie redes kan wees maar 1 van dit is dat die hele aansoek is weer ingestuur vir die 2de keer agv van dit is die itc telling nie meer reg om hom te laat kwalifiseer vir R15000.00 maar net vir R6500.00. Nou vra ek is dit reg hulle het die bruto selaris uit gewerk hulle het gese hy kwalifiseer vir R15000.00 . Die Arno het die bruto selaris uitgewerk . As hy die fout gemaak het, en die Jd groep het gesien hy het n fout gemaak hkm nie net die fout regstel en aansoek afhandel nie. Die oorspronglike aansoek was net geldig vir 7dae. nou het dit verval en die hele proses is weer gedoen agv dit is sy itc rekord sleg en hy het nie die produkte gekry waarvoor hy oorspronklik aansoek gedoen het. Cliffert van Jd hoof kantoor het ook gese omdat die 1ste aansoek nie gekanseleer is nie voor die 2de aansoek ingestuur is nie kan ook die rede wees vir die lae bedrag van R6500.00 . Die hele vertaging van die 1ste aansoek le by die admin van hi fi coporation. hkm moet jy as klient betaal vir hulle foute en tevrede wees met R6500.00. het heeltyd vir die Jd groep gese die 1ste aansoek gaan verval maar niemand het ag geslaan op dit nie die kliente diens was totaal en al swak</p>
