LG
Leante G

1 reviews | Active since Oct 2016

19 Sept 2017, 15:07

Damaged 49'' JVC UHD SMART TV

Ek het op die 17/09/17 n ****rak by HiFi corp geteken en het my item ook gekies Celest het ons gehelp en gese dat hoofkanoor my gaan bel ons gegewens te bevestig en dat ek n OTP gaan ontvang maar het niks obtvang nie het haar n paar keer gebel saterdag en toe dit maar gelos. Op die 18/09/17 het hoofkantoor my gebel en gegewens bevestig en kort daarna toe ontvang ek die OTP en toe s***el Celest my en se dat ons maar die tv kan kom afhaal en dat hulle 14H00 toe maak. Ek het my verloofde ges***el en gese ons kan maar die tv gaan haal,dit was seker so 13H00 gewees wat hy gery het uit Despatch uit na William Moffet toe waar HiFi corp geleë is hy het daar aangekom 13H45 en Celest het hom gehelp sy het die tv uit die stoor gaan haal maar toe sy voor by hom aankom toe is die tv se boks al oop... Hy se hulle het tv getoets maar het die plastiek sak cover heeltemal afgehaal toe hulle dit getoets het nie en hy se ook dat hulle tv nie eers met remote aangesit het nie en dat hulle tv voorentoe laat leun het om tv aan te s***el hulle nie eers remote gebruik nie ... My verloofde het my 14H00 laat weet dat hy nou gaan ry terug huistoe ... Hy het my 14H30 laat weet dat hy by die huis is en dat hy nou die area gaan skoonmaak waar die tv gaan staan ... Hy het my 16H24 n foto gestuur van die tv wat gekraak is lyk soos n thumb print kraak en die vloeistof loop al uit daar ek hom gevra en dit nou hy gese dat hy en 2 van ons vriende die tv uitgehaal het en ingeplug het en toe hulle tv aansit toe is die kraak daar ... Hy het vir my gese dat Celest hulle nie heeltemal die plastiek sak cover afgehaal het toe hulle die tv getoets het nie ... Ek het die 18/09/17 HiFi corp gebel en gevra om met die bestuurder te praat sy naam is Hennie en het aan hom verduidelik wat gebeur het en het vir hom gese hulle moes rond hardloop om skroefies te soek van die stand van die tv wat nie in die boks was nie en dat die remote nie eers werk op die tv nie en dat Celest vir ons gese het dat die tv die laaste een was en toe se ek dat ek asseblief voor die einde van die dag n antwoord wil he en teen die 19/09/17 n nuwe tv wil he ander gaan ek Hellopeter toe ,hy het toe gese hy sal dit uitsorteer en terug kom na my toe... Celest het my ges***el en gevra wat die probleem is ek vir haar gese toe ons tv ansit toe is die tv gekraak toe vra sy of ek n foto het van die kraak toe se ek ja ek het toe se sy ek moet dit vir haar email so het ek toe,n ruk later toe bel sy weer en se dat hulle op die cctv gekyk het en dat die plastiek sak heeltemal af was en dat tv reg was ... Wat ek meen is die tv se boks het nog tape oor die oorspronklike tape en boks het ook n hou weg en die boks was oop toe sy tv voorentoe gebring het en die skroefies is weg hulle moes by n ander tv skroefies kry en die remote is nie eers die tv se remote nie want hy wil glad nie werk op tv nie en dit als is indikasies dat die tv op desplay was ... Het vandag 19/09/17 weer vir HiFi corp gebel en weer met Hennie die bestuurder gepraat en gevra of daar al enige nuus is toe se hy dat hy vir Celest gevra het om my te ****ak en dat hulle op die cdtv gekyk het en dat tv reg was toe hy aanges***el was maar ek het weer vir hom gese dit kom gebeur het toe hulle die tv terug in die boks gesit het toe se hy punt bly staan dit was n nuwe tv en hy het gewerk voor hy winkel verlaat het maar toe se ek hoekom was die boks klaar oop en nie geseël gewees toe sy hom voorentoe gebring het nie en hoekom werk die remote nie op die tv nie en hoekom was die skroefies weg toe se ek als wys die tv was op desplay en hulle hom afgehaal en verkoop an ons en hulle was die 17/09/17 haastig om uit winkel te kom want dit was op toemaak tyd wat die tv afgehaal was ek se vir die manager nou moet ek R6000 betaal vir n stukend tv wat hulle fout is en hy was baie ongeskuk vandag juis oor ek gese het die verkoopsmense was haastig om uit winkel te kom om huistoe te gaan oor hulle moeg en geiriteerd is toe se hy dis wilde aantygings wat ek maak toe se ek nee dit is nie want ek weet presies hoe dit is oor ek self in retail werk ... En die is die 2de keer wat hulle n desplay tv aan ons verkoop 1ste keer was in 2015 en tv se backlight het gegaan het tv ingevat en toe se hulle tv kan nie reggemaak word nie ons kry n nuwe tv teen die waarde van R1600 maar die dag toe ons die tv gekoop het was hybR2100 en toe se die verkoops persoon wat nie eers meer daar werk nie ons kry n extended warrenty oor hy nie n boks en n voet stand het nie maar ons het vir die warrenty betaal en toe se hulle ons kan n gift card kry vir instore credit maar hulle gaan nie die ****ant uitbetaal nie .... En sit ons steeds met n tv van R6000 wat stukkend is en hulle maak nou of ons lieg en dat ons die tv gebreuk het ek is baie ongelukkig en wil ASAP n nuwe tv he...... En op die strokie is my naam van en selfoon nommer verkeerd geskryf en hulle het n afskrif van my ID by hulle gehad

0
Replies (0)