DF
Desre F

1 reviews | Active since Feb 2020

28 Feb 2020, 20:28

Baie dringend

Hi Peter ekt n 16kg Diamond twin tube was masjien by Hi-Fi coperation Centurion gekoop op n special in 2018 met n 1jaar waarborg. Net 3dae na die waarborg verval het breuk die was masjien en ek bel Hi-Fi coperation en hulle trek net hulle skouers op en se hulle kan vir my niks doen nie want die wasmasjien se waarborg is kla verby.so begin eke nou maar rond ry en plekke bel vir n part niemand het vir my so n part nie hulle almal se vir my die wasmasjien is van die mark af en dis n ingevoerde produk na so R1000 se petrol en R500 se airtime is ek AL redelik Baie gatvol en tri weer Hi-Fi cooperation bel die keer gee hulle my n plek se naam in Pretoria wat blykbaar hulle wasmasjiene Reg maak as was masjien Nog onder waarborg is. So bel ek die plek en hulle weer om aan my n part te verkoop want eks nie n besigheid nie. Maar nou sien ek hulle verkoop weer die selfde was masjien weer op n special nou my vraag is hoe kan jy n was masjien verkoop wat ingevoerde is en nerens in suid afrika kry men's parte vir hom nie ek voel dis n groot bedrog spil die eks tans swanger en dis Baie moielik vir my om die klere met die hand tewas en uittedroog en optehang want dis Baie swaar. So nou my vraag is hoe Moet eke nou maak ek kan tog nie n jaar oue was masjien op die as hoop gooi nie so eke vra groot asb help my groot asb groete Desre Fouche sel nommer *** of ***.

0
Replies (0)