KA
Kyla A
1 reviews | Active since Jan 2019
31 Jan 2019, 11:43
Rental cars
Ek het n kar gehuur. Vriendelik verwelkom. Moes geld betaal vir brandstof wat ek betaal het maar nou sukkel ek om die geld terug te kry. Ek het hul al vandag 7 keer gebel maar geen antwoord nie. Ek wag nou al vir 22 dae om geld van hul te ontvang
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)