OC
Ofna C

1 reviews | Active since Nov 2018

06 Nov 2018, 13:05

Sleg uiters sleg

Swak skool stel net belang in rugby en geen ander sport nie as jou kind nie akedemies of goed doen in rugby nie kry geen erkenning nie alle ander sportsoorte is net n bysaak

Indien jy skool konfronteer oor leerders wat uit skool jaag word jy net heeltyd na oemand anders verwys en geen hulp nie

0
Replies (0)