CH
Caroline H

1 reviews | Active since Jun 2011

13 Mar 2018, 14:10

Herman Husselmann Prokureurs vir goeie en eitstekende diens

Ons het nie 'n afspraak gehad met die Prokureur nie en het gewag vir hulle om oop te maak vroeg die oggend. My dogter en aanstaande skoonseun moes dringend 'n HVK laat opstel en Mnr Husselmann en die personeel het ons vining gehelp en tyd gemaak om ons daarmee te help. Hulle was baie vriendelik en behulpsaam met wat gedoen moet word en benodig word vir die opstel van die HVK. Ek bevel hulle regtig aan en dit het ons ook nie 'n arm en been gekos nie.

0
Replies (1)
CH
Caroline H's update14 Nov 2023, 14:27
Reviewer Update
Baie dankie vir die terug voering, ons waardeur dit baie en streef daarna om ons kliente eerste te stel. Vriendelike groete Caroline