AA
Ane A

1 reviews | Active since Feb 2023

23 Dec 2025, 16:11

WORSE PERSON TO DEAL WITH JEAN FROM HEN-LEIGH, BAD SERVICE

Ozone masjien gediens en ozonater vervang, kon na vervanging glad nie ozone ruik, Louise het gesê moet terugstuur sy sal kyk, weer aan ons terug gestuur steeds kon ons nie ozone ruik, weer Louise ingelig, sy het laat Jean ons s***el hy was uiters ongeskik en onbehulpsaam, tot hede geen verdere diens van hul ontvang.Het hul hoofkantoor in Pretoria ges***el, die dame het dadelik ons gehelp, sal NOOIT HEN-LEIGH weer gebruik of AANBEVEEL aan kliente, laat diens by mense wat al jare Ozone masjien diens en versprei

0
Replies (0)