KL
Koos L

1 reviews | Active since Feb 2017

25 Feb 2021, 15:28

Hella lights bad product

Ek koop kwaliteit produkte en betaal prys daarvoor. Hella se ligte het nog altyd uitgestaan agv die gehalte. Sowat 2 jaar gelede het ek 2 ***usligte gekoop vir sowat R1300. Spoefig het die glase begin afval en hrt ek geeindig met 2 ligte sobder glase. Nou,hoekom koop ek sogenaamde kwaliteit produk asdit nie goeie produk is nie. Baie teleurgesteld!

0
Replies (0)