1 reviews | Active since Mar 2015
Goeiedag
So n paar weke gelede het ek by Checkers hul promosie van 1 x pies 1 en 1 x worsrolletjies gekoop en die combos gekoop vir R100 elk van ons het n gathering gehad.
Van die gaste het my gevra waar ek for gekoop het van dit was net deeg
Ek koop mammas pies omdat dit maklik is om net in die oond te sit en het al netso sleg met dit oorgekom maar ek koop nogsteeds die brand van die ander het geen of niks smaak maar ek voel sleg omdat hoeveel ander gaste wat ek nie gevra het,het ook dieselfde oorgekom?
Ekt in die week toe die 15 van 2de box gaargemaak en dieselfde toe ek in dit byt net deeg.
Ek was baie teleurgesteld in dit van j koop dit vir net vinnag iets gaar maak as j gaste kry en nou is dit net deeg wat j in byt. ***867 PD: 07/09/20 BB: 06/09/21
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.