VB
VanWyk B

1 reviews | Active since Sept 2025

22 Sept 2025, 12:26

Vriendelike professionele diens in Afrikaans

Vriendelike professionele diens in Afrikaans. Produk is wat bemark was. Vinnige aflewering van 'n pasmaak stoel.

0
Replies (1)
Healthcare and Mobility Africa
Healthcare and Mobility Africa's reply23 Sept 2025, 09:29
Official
Geagte Van Wyk 

Baie dankie vir u positiewe terugvoer! Ons is bly om te hoor dat u tevrede was met die professionele diens en die vinnige aflewering van u stoel. Dit is ons doel om produkte te lewer wat aan u verwagtinge voldoen, en ons waardeer u erkenning hiervan. Ek wens U ontelbare dae van ontspanning en plesier toe met U nuwe stoel. Baie dankie vir die 5 sterre.

Groete,

Die Span by Healthcare and Mobility Africa