PJBBp
P J B BRAZER. pjbbrazer
1 reviews | Active since Aug 2024
20 Aug 2024, 09:02
Personeel was besonder behulpsaam, vriendelik en proffesioneel
Personeel was besonder behulpsaam, vriendelik en proffesioneel. Ons waardeer die vyfster transaksie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Healthcare and Mobility Africa's replyOfficial
20 Aug 2024, 11:54Geagte P J B
Dit is fantasties om te hoor dat julle so tevrede is met die personeel en afleweringsdiens! Ons waardeer U ondersteuning opreg en is dankbaar vir die positiewe terugvoer.
Ons wens U baie gelukkige jare van ontspanning in U Willowbrook Riser Recliner toe.
Groete,
Die Span by Healthcare and Mobility Africa

Healthcare and Mobility Africa's reply20 Aug 2024, 11:54
Official
Geagte P J B