VS
Vermeulen S

1 reviews | Active since Aug 2024

23 Aug 2024, 15:26

Goeie diens dankie

Goeie diens dankie

0
Replies (1)
Healthcare and Mobility Africa
Healthcare and Mobility Africa's reply23 Aug 2024, 15:45
Official
Geagte Vermeulen

Dit is fantasties om te hoor dat julle so tevrede is met die diens! Ons waardeer U ondersteuning opreg en is dankbaar vir die positiewe terugvoer. 
Ons wens U baie gelukkige jare van ontspanning in U Willowbrook Riser Recliner toe.

Groete,

Die Span by Healthcare and Mobility Africa