AS
Anna Scholtz.anna
1 reviews | Active since Apr 2025
15 Apr 2025, 09:46
Dylan en Morne het my mooi verduidelik hoe die stoel werk
Dylan en Morne het my mooi verduidelik hoe die stoel werk. Hulle was baie behulpsaam.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Healthcare and Mobility Africa's replyOfficial
16 Apr 2025, 09:51Geagte Anna
Dit is fantasties om te hoor dat julle so tevrede is met die stoel en die afleweringsdiens! Ons waardeer U ondersteuning opreg en is dankbaar vir die positiewe terugvoer.
Ons wens U baie gelukkige jare van ontspanning in U Willowbrook Riser Recliner toe.
Groete,
Die Span by Healthcare and Mobility Africa
Healthcare and Mobility Africa's reply16 Apr 2025, 09:51
Official
Geagte Anna