HH
Hannelie H
1 reviews | Active since Jul 2024
22 Jul 2024, 11:58
Die diens was baie goed en vinnig
Die diens was baie goed en vinnig.Hulle moet net onthou omdie hele bestelling saam te stuur.Hulle het vergeet om die matras beskermers te bring.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Healthcare and Mobility Africa's replyOfficial
22 Jul 2024, 16:11Geagte Hannelie
Baie dankie vir die resensie. Ons vra om verskoning vir die toesig en ongerief wat dit mag veroorsaak het. Wees asseblief verseker dat ons hierdie kwessie dadelik sal aanspreek en verseker dat die matrasbeskermers so gou moontlik aan u gestuur word. Dankie dat u dit onder ons aandag gebring het, en ons waardeer jou terugvoer.
Groete,
Die Span by Healthcare and Mobility Africa

Healthcare and Mobility Africa's reply22 Jul 2024, 16:11
Official
Geagte Hannelie