AD
Alet D

1 reviews | Active since Apr 2023

04 Apr 2024, 12:29

Die diens was baie goed

Die diens was baie goed. Die verkoops persoon as ook afleweings personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ons is baie gelukig met die kwaliteid van die toestel (stoel) wat ons gekoop het.

0
Replies (1)
Healthcare and Mobility Africa
Healthcare and Mobility Africa's reply08 Apr 2024, 09:58
Official
Liewe Alet
 
Baie dankie vir U terugvoer! Dit is wonderlik om te hoor dat U so 'n goeie ervaring gehad en dat julle baie gelukkig is met die kwaliteit van die toestel (stoel) wat U gekoop het. As daar enige verdere vrae is of as U verdere bystand benodig, moenie huiwer om met ons in ****ak te tree nie. 
 
Mag julle nog baie gemaklike en gelukkige oomblikke ervaar met U nuwe riser en recliner! 
 
Vriendelike groete, 
Die span by Healthcare & Mobility Africa