SvWs
Sanet vd Westhuizen skysurf
1 reviews | Active since Dec 2023
18 Dec 2023, 10:28
Daar is net een woor...
Daar is net een woord dit is fantasties, instellasie span is baie goed en verduidelik alles mooi 10 uit 10 vir hulle
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Healthcare and Mobility Africa's replyOfficial
29 Dec 2023, 13:39Geagte Sanet W
Dit is wonderlik om te hoor dat U so tevrede is! Ons installasiespan sal bly wees om te hoor dat U so 'n goeie ervaring gehad het. Dankie vir die positiewe terugvoer!
Ons wens U vele rustige nagte op U verstelbare bed van Adjust4Sleep.
Vriendelike Groete
Die span by Healthcare & Mobility Africa

Healthcare and Mobility Africa's reply29 Dec 2023, 13:39
Official
Geagte Sanet W