JvZa
J.A van Zyl.Q ajvanzyl

1 reviews | Active since Jul 2024

22 Jul 2024, 13:39

Baie goed dankie

Baie goed dankie

0
Replies (1)
Healthcare and Mobility Africa
Healthcare and Mobility Africa's reply22 Jul 2024, 15:44
Official
Geagte J.A

Dit bring vir ons groot vreugde om te hoor dat jy tevrede was met die diens. Ons wens jou baie veilige en ontspannende baddens vir baie jare toe met jou Aqualift Bathlift. Baie dankie vir die 5 sterre.

Groete,

Die Span by Healthcare and Mobility Africa