AdJd
Arina de Jager dejagerarina

1 reviews | Active since May 2024

24 May 2024, 10:24

Baie dankie ons is i...

Baie dankie ons is in die wolke oor die stoele en oor die aflewerings diens!

0
Replies (1)
Healthcare and Mobility Africa
Healthcare and Mobility Africa's reply27 May 2024, 11:26
Official
Geagte Arina
 
Dit is fantasties om te hoor dat julle so tevrede is met die stoele en die afleweringsdiens! Ons waardeer U ondersteuning opreg en is dankbaar vir die positiewe terugvoer. 
Ons wens U baie gelukkige jare van ontspanning in U Willowbrook Riser Recliner toe.
 
Groete,
 
Die Span by Healthcare and Mobility Africa