MN
Mariette N
1 reviews | Active since Feb 2015
08 Mar 2021, 13:32
HAVAL KLERKSDORP - PATETIESE DIENS!!!
Ek het my 2021 Haval 1 OP 10 Februarie 2021 gekoop by Haval Klerksdorp. Ek wag steeds vir 'n afskrif van my Registrasie Sertifikaat asook my nommerplate. Jaco Olivier Verkoopsman het verdwyn. Oriëtte maak beloftes en Audrey op s***elbord s***el jou deur ongeag of die persoon antwoord of nie, jy word afgesny. Om met Alan Theron te praat is 'n wonderwerk wat nooit realiseer. Hul is vinnig om 'n voertuig aan jou te verkoop maar die naverkoopdiens is pateties. Ek het nog nie eers begin met my voertuig se dienste nie!! Hoe spyt kan mens wees!! Wat 'n verleentheid vir HAVAL SA!!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)