1 reviews | Active since May 2023
Haval H1 groot stuk strooi op die aarde
Hi Ek is baie hartseer om te se maar ek was vir 5jaar in n plek waar ek nie n kar kon koop nie want my skuld was baie na ek gesky het dit was skuld wat ek en my ex vrou saam gehad het ,laas jaar kon ek vir die eerste keer n kar kon koop na ek vir 5jaar n kar moes huur en dit het my dood gemaak . in november laas jaar kon ek n kar koop en ek dink dit was die grootste vout wat ek gemaak het .Ek het n Haval H1 gekoop een van die grootste klop krap op aarde ,as jy my vrae ek sal niemand aan raai on daai kar te koop nie . Dit was n demo met 36 000Km op n mens sal dink shjoe ek gaan nie sukkel nie maar na 5 maande se ry dit is een groot rattel box ,jy voel elke hobbel in die pad .My verloofde kan nie eers in die kar eet nie so skud die stupid car al wat ek kan se mense as julle n kar wil koop wat waarde is vir geld koop eerder n cherry Tiggo want regtig Haval H1 is klomp gemors . ek kan nou niks anders doen om die kar te kan terug gee nie want my naam is nog nie daar nie ,maar as ek kan uit hou vir 5 jaar kan ek dit weer doen ,en glo my ek sal nooit weer n Haval Hi koop nie . so mense asb spaar julle self dit tyd en koop iets anders . Ek wou nie al die goed gese het nie maar mense moet weet wat hulle koop so bly weg van daai kar want hulle praat net hoe goed die kar is really dit is n klomp krap ek sal maar wag en iets anders koop .
