aR
andre R
1 reviews | Active since May 2024
08 Nov 2024, 09:47
Simone at the service dept really made my day
Hi Simone Baie dankie vir die laat weet.
Ek wil verder ook net vir jou sê dis n groot plesier om saam met jou te werk. Jou vriendelikheid en jou focus om deeglike werk te doen word baie waardeer.
I highly recommend your service, friendliness, patience and dedication to good work. Well done.
Nogmaals dankie vir die great attention to detail Lekker dag Tot weersiens, André
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)