PB
Petronella B
1 reviews | Active since Dec 2012
21 Dec 2021, 09:57
HARTMAN ATTORNEYS VS DR OOSTHUISEN
Ek is onder sekwestrasie en die hofbevel is aan Hartman Prokureurs vir 'n rekening van Dr Oosthuisen (VERW: OE012738) vir die balans van R1090.70. Hantie Williams (epos: ***) hanteer my rekening. Ek ontvang verskeie dreigende smse dat ek gelys gaan word as "SLOW PAYER". Miskien indien die regsfirma hulle fone antwoord en die navraag uitgesorteer word, sal dit nie nodig wees om nog 'n klag by HELLO PETER van hul swak dienste te noem nie. Of ek nou opsie 1 vir ontvangs of opsie 2 vir rekeninge druk, geen antwoord en na tyd word die oproep beeïndig! SWAK SWAK SWAK EN NOGMAALS SWAK!!! Ek wil geensins 'n sterretjie gee nie maar dan kan ek nie my klagte tik nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)