HN
Hendrina N
1 reviews | Active since Feb 2016
15 Feb 2016, 12:07
Huis se matte mif
Goeie dag ons huur die afgelope twee maande n huis ons is nooit laat met ons huur geld nie. Die deposito was dadelik betaal. Vandat ons daar ingetrek het was daar beloftes dat die matte uitgehaal sal word en teels gele sal word en alle herstel werk sal gedoen word ons mail en stuur boodskappe aan die agent niks word terug geantwoord nie. ons sukkel al twee maande dat dit gedoen word ek het twee kinders 3 en 6 jaar ek sukkel elke week met loop neuse en sinus agv die matte my broer en vriend wat saam my bly hoes permanent ek kan nie elke week n dag afvat om my kinders dokter toe te vat nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)