bB
billyjordaan B

1 reviews | Active since Sept 2016

23 Feb 2019, 19:19

Happy rino hotel is the worst hotel

Ek wil dit net onder julle aandag bring ek het vir my en my vrou n kamer bespreek by n hotel in Kaapstad met die naam van Happy Rino Hotel ek het die bespreeking gedoen deur die internet op booking. Com waar daarop geadverteer was van die luxury hotel ens... Toe ons by die plek aankom het die plek GLADNIE soos die fotos gelyk soos geadverteer nie. Die fotos wat op booking. Com gesit is, is false fotos van n ander plek.

Die plek het so horribaal gelyk en ook geruik soos uriene dat ons nie kon asem haal nie. Daar was geen aircons nie. Verskuie mense het op die selfde dag ook gekla en toe ons almal daaroor kla toe word daar aan ons gese "no refunds" ons was soos gemors behandel en ons het false inligting gegee.

Ons soek ons volle bedrag trug aan ons betaal wat ons betaal het.

Ek soek iemand wat my kan ****ak en asseblief so gou moontlik kan help.

0
Replies (0)