II
Illona I
1 reviews | Active since Mar 2025
07 Mar 2025, 10:25
Die span by Kaapstad was baie aangenaam en het alles baie mooi verduidelik
Die span by Kaapstad was baie aangenaam en het alles baie mooi verduidelik. Mirinda het haar werk goed geken en ek kom terug na julle. Dankie julle.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Hannes Gouws & Partners Inc's replyOfficial
07 Mar 2025, 10:58Baie dankie Mev. De Villiers vir die terugvoering. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en van diens te wees. Kaapse groete, Mirinda.
Hannes Gouws & Partners Inc's reply07 Mar 2025, 10:58
Official
Baie dankie Mev. De Villiers vir die terugvoering. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en van diens te wees. Kaapse groete, Mirinda.
