HR
Henda R

1 reviews | Active since Oct 2019

09 Jul 2020, 12:29

HANNA HOPKINS HUIS - ONGELOOFLIKE BEKOSTIGBARE AKKOMMODASIE

Dit is altyd 'n heerlike ondervinding om by David tuis te gaan. Die akkommodasie is ±5min per voertuig vanaf Groote Schuur Hospitaal en maak dit uiters maklik om daar te kom vir ondersoeke, behandeling ens. Vir noodsaaklike aankope is die Spar is ook 'n paar treë vanaf die ingang na die eenhede. ****ak vir David: *** Hanna Hopkins House (Badisa)

0
Replies (0)