ZC
Zandria C

1 reviews | Active since Jun 2024

29 Aug 2024, 18:23

Hamilton Panelbeaters Bloemfontein

Ek het die paneeklopper R90 000 ****ant betaal vir hesrtelwerk nadat die versekering my voertuig wou afskryf. Na 5 maande wat my voertuig in was vir herstelwerk , het ek hom eers gekry. Die hoofligte is van dag een af foutief gewees en die voertuig was verskeie kere , om presies te wees , 5 keer terug gevat vir dieselfde probleem, ons gaan nou vir die 6d keer. Elke keer se hy die vers****** het self kom kyk en die ligte is nou reg. Intussen het sy mense my ligte se plugs ook gebreuk en met superglue vas geplak. Nou kos dit ek moet 2 nuwe harnasse ook kry. Hy het my kar se ou grill ook terug gesit nadat , ek betaal het vir n nuwe een. Daar is elke keer 10 000 verskonings

Ek het hom gevra hy moet asb sy ligte vat en sy grill hou en my geld terug betaal. Op die oomblik kry ek geen reaksie of terugvoering uit hom uit nie. Hy igroneer my eenvoudig. Die ligte en grill se bedrag was om en by R24 000 wat ek aan hom betaal het

Vinnig om mens te wil help maar , wanneer dit op die push kom en hy verantwoordelikheid moet vat , dan kry mens geen reaksie uit hom uit.

Hy het nadat ek ombudsman toe is , uiteindelik my grill se geld terug betaal , amper 4 maande later. Ek het sy ligte vir hom terug gevat soos die ombudsman geadviseer het en dis nou al weer amper 2 maande later en nou kry ek geen terugvoering nie en as ek terugvoering kry , dan word ek gedreig met sy Prokureur

0
Replies (0)