1 reviews | Active since Jan 2017

27 Apr 2024, 08:58

beste diens ooit

Hello ⭐ Ek hou baie van my hare. Baie dankie vir al die harde werk,die geduld en die omgee. Dankie dat julle so laat werk om my te help Corrinne is awesome, sê asseblief vir haar sy laat my so special voel en ek kan nie glo dat iemand so hard werk en soveel moeite vir my kan doen nie. Sy is nie net 'n amazing haarkapper nie, sy is 'n amazing mens met die mooiste hart. Julle hele gesin ontvang 'n mens met soveel vriendelikheid. Julle is regtig mooi mense, inside and outside. Groette Ronel Humbly

0
Replies (0)