BK
Bianca K

1 reviews | Active since Mar 2018

27 Mar 2018, 13:56

beste diens ooit

N Baie groot klap soen vir Hair Infinity vir al die moeite wat hulle gister vir my gedoen het. Ek moes net my naels laat doen en het nie vervoer gehad salon toe nie, nie net het Rudi aangebied om my te kom haal en weer terug te neem nie, maar my naels is wonderlik gedoen, ek is bederf met heerlike koffie en hulle wou geen geld he vir die rondry nie, Baie baie dankie Rudi vir jou en jou puik span, julle weet nog hoe om goeie diens te lewer. Ek is ongelooflik tevrede met julle puik diens, hou so aan.

0
Replies (0)