JVdm
Jaco Van der merwe

1 reviews | Active since May 2024

31 May 2024, 19:35

Sabc TV licence

After having a bad encounter with lots of agents, n' ****e met die naam van Veronica het my gehelp om die cancelation form te kry an mark die TV lisensierkenig toe. Haar geduldige en goie verduideliking het my ge help. Nou my tv license account is gesluit. Baie dankie Veronica.

0
Replies (0)