1 reviews | Active since Jul 2015
LETTER
Ek, Wynand Burger van die Belville Human Progress Management konsessie vra hiermee verskoning aan all ouers en skole wat nog nie volledige diens vanaf ons ontvang het nie. Personeel &Finansie?le asook persoonlike mediese probleme het veroorsaak dat ons tak die klasse noodgedwonge moes uitskuif, maar ons is in die proses met die reelings om die volledige dienste te lewer. Vir die afgelope 12 jaar het ons 'n baie goeie naam in die Belville area as konsessie houers en ons vra nederig dat alle geaffekteerde partye ons net 'n bietjie meer geduld toestaan. Ons vra ook omverskoning aan Human Progress Management en alle landwye konsessies vir die negatiewe effek wat ons aksies moontlik op die wonderlike werk wat hulle in die Sub-Saharan Afrika doen, kan h?.

Groete

Wynand Burger