ET
Elmarie T
1 reviews | Active since Aug 2022
19 Aug 2022, 12:03
UITSTEKENDE DIENS
Wat 'n voorreg was dit om met H2H Removals 'n besigheidstransaksie te kon aangaan. Hul flinke, betroubare en professionele diens het ons volkome gemoedsrus gegee. Geen stress, worries of gebreke. Johan en sy span was netjies, vinnig en uiters vriendelik. Mag u besigheid groei van dag tot dag.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)