NM
Nic M
1 reviews | Active since Oct 2022
05 Oct 2022, 17:57
H2H Removals - George
Johan en sy span was uiters professioneel en vriendelik! Ons was regtig in die knyp om dringend te trek en Johan het uit sy pad uitgegaan om ons te help! Al ons goed is met uiterse sorg gehanteer, tespyte van die trek na die 10de vloer. Ons kan hulle met lof aanbeveel. Baie dankie Johan en span!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)