AR
Amanda R

1 reviews | Active since May 2014

06 Aug 2024, 11:09

Foutiewe engin en weier om reg te maak al is daar waarborg

Nog die swakste diens wat ek beleef het.

19 Februarie 2024 koop ek 'n H100 (oorgedoende engin). Die engin word deur my werktuigkundige ingesit. Nadat ek hom terug gekry het het hy vir 'n week geloop. Verskriklik geraas en verskriklik gerook. Ek het dit terug gestuur en tussen die werktuigkundige en H&H het hulle die Top weer oorgedoen na 'n lang gewag.

Die bakkie is terug ontvang maar die bakkie het gerook erger as 'n stooptrein en het meet olie "gesuip" as diesel. Ek het dit weer oorgegee, en hulle het die seels ens vervang. Daar was vir my telefonies gese hulle sal die inverters en die dieselpomp ook vervang wat nie gebeur het nie. Die bakkie het my nog net geld gekos en H&H voel niks vir 'n vrou wat haar besigheid wil run nie. JY IS MOS 'n VROU.

Ek raai aan moet nooit 'n engin koop by hulle nie wat hulle sal nie besef dit is foutief en jou help om dit reg te kry nie

0
Replies (0)