tT
twincamjean T
1 reviews | Active since Mar 2017
05 May 2017, 12:53
Swak naverkoop diens
<p>Hulle het my gehelp om n ander motor te koop goed en wel ,n week na die koop het ek n probleem met die koppelaar ek nader hulle ek vra as dit reg gemaak gaan word hulle se nee hulle kan nie verantwoorlik gehou word vir dit nie so dit het my gekos om uit my uie sak te petaal vir herstel .uiters swak diens van hulle .Bly weg</p> <p> </p>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Gys Pitzer Motors's replyOfficial
28 Apr 2022, 09:56thank you
Gys Pitzer Motors's reply28 Apr 2022, 09:56
Official
thank you
