bB
boertjie B

1 reviews | Active since Sept 2016

11 Sept 2019, 09:14

Swak diens

Hulle is vinnig om te help met kar verkoop , maar nou sukkel ek om my kar se registrasie papiere te kry , die kar het ook n voutiewe batttery in , hulle antwoord n mens skaars en dan is dit nog so kort af

0
Replies (1)
Gys Pitzer Motors
Gys Pitzer Motors's reply28 Apr 2022, 09:45
Official
thank you