BvdRb
Bert van der Riet bert

1 reviews | Active since May 2022

29 May 2022, 07:32

My ervaring by Gys Pitzer was ongelooflik! Vriendelike personeel, baie goeie diens en hulle het rerig die ekstra myl gestap

My ervaring by Gys Pitzer was ongelooflik! Vriendelike personeel, baie goeie diens en hulle het rerig die ekstra myl gestap. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel!

0
Replies (1)
Gys Pitzer Motors
Gys Pitzer Motors's reply30 May 2022, 09:11
Official
More Bert,

Baie dankie vir die pluimpie.  Geniet die nuwe wiele.

Groete,
Gys Pitzer Motors